Hart Sake
Vind jy dit moeilik om te verstaan wat in jou hart aangaan?
Ek wil graag met jou kommunikeer uit die hart en daarom kan jy op ‘n gereelde basis inskakel by Hart Sake. Hier kan jy moontlik antwoorde op jou vrae kry; trooswoorde wat jou bemoedig; asook die reis waarop jy jou bevind, beter verstaan. Ek bied jou ook geleentheid om oor jou pyn te skryf.
“It takes courage to live through suffering; and it takes honesty to observe it.”
– C.S. Lewis
Die muur om jou gaan nie help nie
3rd September 2020As ek so terug dink aan die tye toe ons in Suid-Afrika kon leef sonder heinings of mure om ons wonings, kan ek amper nie glo daar was so ‘n tyd nie. Vandag as jy deur enige woongebied ry, is dit net heinings en mure en is die kanse maar baie min om nog…
...more...Introspeksie
14th July 2020Elkeen van ons weet baie goed wat van ander mense maak ons ongelukkig, kwaad, opgewonde of enige ander emosie. Julle weet wat ek bedoel as ek van so iets praat en ons vrouens is gewoonlik heel sensitief hiervoor. Dis ook baie maklik om in jou hart te v…
...more...DIE SOMER LYK SO VER
31st October 2018En so het ons al aan die einde van Oktober gekom! Ek is seker dit voel vir jou ook of hierdie jaar te vinnig sy einde nader! So baie dinge om te doen en so min tyd om by alles uit te kom. Dit was ook nie ‘n maklike winterseisoen nie, en ek wonder hoe h…
...more...Winter in my Hart
22nd June 2018Hierdie tyd van die jaar voel ons almal die koue aan ons lyf, tensy ons in die Noordelike Halfrond woon. Dis wanneer ons soek na warm, wollerige klere, komberse en moontlik ‘n heerlike kaggelvuur. Ons bak lekker warm in die son en hoop vir wolkelose da…
...more...Wat maak ek met al hierdie emosies?
24th April 2018Lees in my boeke hoe belangrike rol speel die erkenning van emosies na ‘n traumatiese gebeurtenis. BOEKE wat kan help met jou reis deur pyn, verdwaaldheid en oorweldigende emosies: Baie sterkte in jou verwerking van trauma en mag jy die p…
...more...Kleure en emosies
28th March 2018Ek wil graag vir jou ‘n aanduiding gee om verskillende kleure aan verskillende emosies te verbind. Dit is slegs ‘n riglyn en dit kan gebeur dat ‘n kleur vir jou ‘n spesifieke betekenis het. Gebruik dit soos jy verkies. ROOI – intense emosie: kan woede…
...more...Hoe gaan dit met jou hart vandag?
28th March 2018Soms wens jy daar is net iemand wat verstaan – iemand wat jou hart kan sien! Dit is werklik net die Here wat die mens se diepste wese ken. Hy sien wat ons nog nie eers kan voel in ons wese nie. Die seer van herinneringe is nie vir Hom onbekend nie. Jou…
...more...Ek voel nie myself nie
13th March 2018Hoe dikwels het jy die afgelope tyd al hierdie woorde gesê: “Ek voel nie myself nie!” Ons as vrou ervaar emosies veel dieper as mans. Ons kom dadelik agter as ons emosies versteur is. Die trauma wat met jou gebeur het, dwing jou eintlik om tot stilstan…
...more...Waar begin ek na die skokfase?
6th March 2018Soos ek alreeds genoem het, volg daar fases na die trauma van verlies. Gedurende hierdie fases word baie emosies ervaar – baie intens! Afgesien van al die normale verantwoordelikhede van elke dag, het daar so baie nuwe eise bygekom. Jy bevind jou nou…
...more...Ontkennings Fase
24th February 2018Die eerste fase na die trauma van verlies jou kom beroof het van so baie, staan bekend as die skok-/ontkenningsfase. “Dit is wanneer jy totaal verlore en oorweldig voel, asook gevoelloos met tye. Dit is skok wat hierdie en die daaropvolgende interne…
...more...en kry gereelde bemoediging