Skip to content

Kontak

Wanneer die seer van verlies jou hart uitmekaar skeur voel jy so vreeslik alleen en verlate. Dis wanneer jy net iemand soek wat verstaan. Neem vrymoedigheid en verwoord jou pyn en emosies.

Om jou emosies te verstaan en te verwerk stel ek voor dat jy deur my boeke werk.   Dit bestaan uit ‘n stel van  3  boeke, waaronder ‘n handleiding met baie praktiese raad asook 2 werkboeke wat jou help om op ’n kreatiewe manier deur jou verlies te werk.

Die koste is R200 per stel plus posgeld. Bestellings word per e-pos geplaas. 

Kontak my by:  joawasserman@gmail.com

Please enter your name.
Please enter a message.
skoenlapper Klein