Die muur om jou gaan nie help nie

As ek so terug dink aan die tye toe ons in Suid-Afrika kon leef sonder heinings of mure om ons wonings, kan ek amper nie glo daar was so ‘n tyd nie. Vandag as jy deur enige woongebied ry, is dit net heinings en mure en is die kanse maar baie min om nog ‘n…

Read More

Introspeksie

Elkeen van ons weet baie goed wat van ander mense maak ons ongelukkig, kwaad, opgewonde of enige ander emosie. Julle weet wat ek bedoel as ek van so iets praat en ons vrouens is gewoonlik heel sensitief hiervoor. Dis ook baie maklik om in jou hart te voel iemand anders het hierdie emosie by jou…

Read More

DIE SOMER LYK SO VER

En so het ons al aan die einde van Oktober gekom! Ek is seker dit voel vir jou ook of hierdie jaar te vinnig sy einde nader! So baie dinge om te doen en so min tyd om by alles uit te kom. Dit was ook nie ‘n maklike winterseisoen nie, en ek wonder hoe…

Read More

Winter in my Hart

Hierdie tyd van die jaar voel ons almal die koue aan ons lyf, tensy ons in die Noordelike Halfrond woon. Dis wanneer ons soek na warm, wollerige klere, komberse en moontlik ‘n heerlike kaggelvuur. Ons bak lekker warm in die son en hoop vir wolkelose dae. Netso raak dit koud en vaal in ons harte…

Read More

Wat maak ek met al hierdie emosies?

  Met verlies kan ons een oomblik normaal voel en dan net die volgende oomblik of daar ‘n vreemdeling in ons wese is. Die verlies wat dood bring, ruk ons tot in ons diepste wese. Dan is die verlede vir ewig verby en daar is geen manier hoe dit herstel kan word nie. By ander…

Read More

Kleure en emosies

Ek wil graag vir jou ‘n aanduiding gee om verskillende kleure aan verskillende emosies te verbind.  Dit is slegs ‘n riglyn en dit kan gebeur dat ‘n kleur vir jou ‘n spesifieke betekenis het. Gebruik dit soos jy verkies. ROOI – intense emosie: kan woede, seer of opwinding uitbeeld. Kan ook ‘n kleur wees wat…

Read More

Hoe gaan dit met jou hart vandag?

Soms wens jy daar is net iemand wat verstaan – iemand wat jou hart kan sien! Dit is werklik net die Here wat die mens se diepste wese ken. Hy sien wat ons nog nie eers kan voel in ons wese nie. Die seer van herinneringe is nie vir Hom onbekend nie. Jou hele lewe…

Read More

Ek voel nie myself nie

Hoe dikwels het jy die afgelope tyd al hierdie woorde gesê: “Ek voel nie myself nie!” Ons as vrou ervaar emosies veel dieper as mans. Ons kom dadelik agter as ons emosies versteur is. Die trauma wat met jou gebeur het, dwing jou eintlik om tot stilstand te kom. Die hartseer en realiteit van die…

Read More

Waar begin ek na die skokfase?

Soos ek alreeds genoem het, volg daar fases na die trauma van verlies. Gedurende hierdie fases word baie emosies  ervaar – baie intens! Afgesien van al die normale verantwoordelikhede van elke dag, het daar so baie nuwe eise bygekom. Jy bevind jou nou in ‘n proses wat onbekend is en wat baie veranderinge gaan meebring.…

Read More

Ontkennings Fase

  Die eerste fase na die trauma van verlies jou kom beroof het van so baie, staan bekend as die skok-/ontkenningsfase. “Dit is wanneer jy totaal verlore en oorweldig voel, asook gevoelloos met tye. Dit is skok wat hierdie en die daaropvolgende interne fisiologiese reaksie veroorsaak en niks maak sin nie, veral nie die lewe…

Read More